Waarom moet jy landbounet gebruik om jou sitrusboord te bedek?
· Om saailinge te beskerm teen uiterste weerstoestande soos hael, sterk wind, ens · Om groeitempo in jong sitrusbome te verhoog · Om die produksietempo en kwaliteit van die gewasse te verhoog, wat lei tot verhoogde opbrengste. · Om waterverbruik te verminder deur waterretensie te verbeter
Watter soort nette kan jy oor jou sitrusboord gebruik? 20% Wit of Titanium net vir die dak en 40% Wit/Titanium/Groen/swart aan die kante
Waar kan jy landbounet in Suid-Afrika koop? PlusNet vervaardig en verskaf van die hoogste gehalte landbounet landswyd.
Ons nette is spesifiek ontwerp vir die Suid-Afrikaanse klimaat en kom met ‘n 10 jaar waarborg teen son-degradasie.
Om navraag te doen oor die landbounet vir jou sitrusboord, kontak ons asseblief by (011) 412-3954 of nets@plusnet.co.za.
Waar kan ek meer inligting oor landbounette vir sitrus kry? Besoek gerus ons webblad www.plusnetgeotex.co.za vir meer informasie. Dit is propvol inligting oor watter landbounette geskik is vir watter plante en kultivars.
Jy is welkom om kontak te maak met een van ons bekwame Verkoops verteenwoordigers wat met graagte sal adviseer en deur die proses bystaan soos jy benodig.
https://www.plusnetgeotex.co.za/contact
Jaco Bothma
|
PlusNet decorative shade netting: Aesthetic and functional excellence
In the realm of outdoor design and plant protection, PlusNet’s decorative shade netting, DECO+, stands out as a versatile solution that harmonises aesthetic appeal with